Loader

Search Results For 3 bone slaai


Boneslaai met koljander en amandel pesto

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Boneslaai met Koljander en Amandel-pesto Koljander en Amandel-pesto 2 knoffelhuisies500 ml vars koljanderblare30 ml parmesaan- of pecorino-kaas50 g geblansjeerde amandelssout en vars gemaalde swartpeper na smaak150 ml olyf- of canola-olie Meng die knoffel, koljanderblare, kaas, amandels, sout en peper in ‘n voedselverwerker tot fyn. Voeg die olie geleidelik deur die ...

Read more

Anderste slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Ietsie anders as die allerdaagse ou slaaie, die is heerlik !   2 blikke French Cut groenbone, gedreineer 2 groot avokado’s 1 uie, baie fyn gekap 3-4 groot e mayonaise sout en peper na smaak Sny avo’s in stukke Meng met gedreineerde blikkies groenbone en gekapte uie Meng mayonaise in ...

Read more

Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

GebakteĀ boneĀ enĀ wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3 knoffeltoontjies, gekneus1 jalapeno rissie, gekap1 rooi soetrissie, gekap1 groen soetrissie , gekap 1 el matige kerriepoeier1 kg wors varkworsies – stukke opgesny 2 blikkies KOO ...

Read more

Gatsby

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500g hoenderfilette ā€“ of -500g ā€œmatureā€ rumpsteak in repies gesny 1 pakkie vars sampioene 1 opgekapte ui 1 opgekapte groen soetrissie 3 knoffeltoontjies 1 kropslaai 1 x 40cm Franse brood 3 eetlepels fyngemaakte pynappel 2 eetlepels sojasous 2 eetlepels soetrissie sous 1 pakkie slaptjips Braai ui, soetrissie, knoffel en sampioene ...

Read more

Groenboontjie en Piesang kerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie kan as ‘n bykossie geniet word, of selfs ‘n warm slaai voorgesit word.. Benodighede: laat 60 gm sultanas vooraf week in 25 ml witwyn vir 4 ure 500 gm groenbone – gekerf 1 ui ringe gesny 12,5 ml olie sout 12,5 ml kerriepoeier 25 ml appelkooskonfyt 37,5 ml asyn ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!